Modulekode | JFK 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Periodiese beweging, golwe, klank en optika Energie van EHB, vergelykings van EHB. Die eenvoudige slinger. Die fisiese slinger. Tipes meganiese golwe, wiskundige beskrywing van golwe, superposisie en staande golwe, resonansie, klankgolwe, intensiteit, swewinge, die Doppler-effek. Lig as EM-golf en kleur, weerkaatsing by plat spieëls, weerkaatsing by sferiese spieëls, refraksie by ‘n sferiese tussenvlak, beeldvorming by dun lense, die lensmakersvergelyking, die oog as optiese instrument, interferensie en diffraksie. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App